Spreuke 9:16-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen! En die verstandelose, aan hom sê sy:

17. Gesteelde waters is soet, en brood in die geheim geëet, is lekker.

18. Maar hy weet nie dat dáár skimme is, dat haar genooides in die dieptes van die doderyk is nie.

Spreuke 9