Spreuke 7:26-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. Want baie is die gesneuweldes wat sy laat val het, en talryk almal wat deur haar vermoor is.

27. Haar huis is weë na die doderyk, wat afdaal na die kamers van die dood.

Spreuke 7