Spreuke 6:7-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

7. Hy wat geen aanvoerder, opsigter of heerser het nie,

8. maak sy brood klaar in die somer, bêre sy voedsel weg in die oestyd.

9. Hoe lank, luiaard, sal jy bly lê, wanneer sal jy opstaan uit jou slaap?

Spreuke 6