Spreuke 6:34-35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

34. want jaloersheid is ’n toorngloed in ’n man, en op die dag van wraak verskoon hy nie;

35. hy neem glad geen losprys in aanmerking nie, en hy willig nie in nie al maak jy die omkoopgeskenk nog so groot.

Spreuke 6