Spreuke 5:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

die lieflike wildsbokkie en aanvallige steenbokkie; laat haar boesem jou altyd vermaak, mag jy in haar liefde gedurigdeur bedwelmd wees.

Spreuke 5

Spreuke 5:9-23