Spreuke 5:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. MY seun, luister na my wysheid, neig jou oor tot my insig,

2. dat jy volle oorleg kan behou en jou lippe kennis kan bewaar;

Spreuke 5