Spreuke 30:31-33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

31. die dier met gespierde heupe, of die bok, en ’n koning met die troepemag by hom.

32. As jy dwaas gewees het deur jou te verhef, of as jy vooraf nagedink het — die hand op die mond!

33. Want drukking van melk bring botter voort, en drukking van die neus bring bloed voort, en drukking van die toorn bring twis voort.

Spreuke 30