Spreuke 3:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die vloek van die Here is in die huis van die goddelose, maar Hy seën die woning van die regverdiges.

Spreuke 3

Spreuke 3:24-35