Spreuke 29:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n MAN wat baie bestraf is, en sy nek verhard, sal onvoorsiens verbreek word sonder dat daar genesing is.

Spreuke 29

Spreuke 29:1-11