Spreuke 28:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie sy vader of sy moeder berowe, en sê: Dit is geen oortreding nie! — hy is ’n bondgenoot van ’n man wat verderflik handel.

Spreuke 28

Spreuke 28:19-28