Deur die oortreding van ’n land word sy vorste baie, maar deur ’n verstandige mens met kennis is die reg duursaam.