Spreuke 26:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos ’n skutter wat alles in gevaar bring, is hy wat ’n dwaas huur, sowel as hy wat verbygangers huur.

Spreuke 26

Spreuke 26:1-18