Spreuke 25:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want dit is beter dat vir jou gesê word: Kom op hierheen! — as dat jy verneder word voor ’n edele wat jou oë gesien het.

Spreuke 25

Spreuke 25:1-15