Spreuke 25:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos een wat ’n kleed uittrek op ’n koue dag, soos asyn op loog, so is een wat ’n bedroefde hart met liedere verwelkom.

Spreuke 25

Spreuke 25:12-28