Spreuke 24:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy sê: Kyk, ons het dit nie geweet nie! — sal Hy wat die harte toets, dit nie merk nie? En Hy wat let op jou siel, Hy kom dit te wete. En Hy vergeld die mens na sy werk.

Spreuke 24

Spreuke 24:5-20