Spreuke 23:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

By wie is „Ag!”; by wie is „Wee my!”; by wie is getwis; by wie is geklaag; by wie is wonde sonder oorsaak; by wie is dofheid van oë?

Spreuke 23

Spreuke 23:26-34