Spreuke 22:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die ryke heers oor die armes, en hy wat leen, is ’n slaaf van die man wat uitleen.

Spreuke 22

Spreuke 22:4-17