Spreuke 21:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daar is geen wysheid, en daar is geen verstand, en daar is geen raad teenoor die Here nie.

Spreuke 21

Spreuke 21:28-31