Spreuke 19:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al die broers van die arme haat hom; hoeveel te meer hou sy vriende hulle ver van hom af! Hy jaag agter hulle aan met woorde — weg is hulle!

Spreuke 19

Spreuke 19:2-12