Spreuke 19:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n ARME wat in sy regskapenheid wandel, is beter as ’n verkeerde van lippe en daarby ’n dwaas.

2. Selfs ywer is sonder kennis nie goed nie; en hy wat haastig is met die voete, trap mis.

3. ’n Mens se sotheid bederwe sy weg, maar sy hart is vertoorn op die Here.

Spreuke 19