Spreuke 18:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. HY wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek.

2. Die dwaas het geen behae in verstandigheid nie, maar net daarin dat sy hart openbaar word.

3. As die goddelose kom, kom ook veragting; en saam met die skande, versmading.

Spreuke 18