Spreuke 16:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is ’n gruwel vir konings om goddeloosheid te doen, want deur geregtigheid word die troon bevestig.

Spreuke 16

Spreuke 16:3-18