Spreuke 15:7-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

7. Die lippe van die wyse strooi kennis uit, maar die hart van die dwase is nie reg nie.

8. Die offer van die goddelose is vir die Here ’n gruwel, maar die gebed van die opregtes is Hom welgevallig.

9. Die wandel van die goddelose is vir die Here ’n gruwel, maar hom wat geregtigheid najaag, het Hy lief.

Spreuke 15