Spreuke 15:32-33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

32. Hy wat die tug verwerp, ag sy eie lewe gering; maar hy wat na die teregwysing luister, verkry verstand.

33. Die vrees van die Here is die tug van die wysheid, en nederigheid gaan aan die eer vooraf.

Spreuke 15