Spreuke 15:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Strenge tugtiging is daar vir hom wat die pad verlaat; hy wat die teregwysing haat, sal sterwe.

Spreuke 15

Spreuke 15:1-18