Spreuke 14:33-35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

33. Wysheid rus in die hart van die verstandige, word selfs rugbaar te midde van die dwase.

34. Geregtigheid verhoog ’n volk, maar die sonde is ’n skandvlek vir die nasies.

35. Die welbehae van die koning is vir ’n verstandige dienaar, maar een wat skande maak, is ’n voorwerp van sy grimmigheid.

Spreuke 14