Spreuke 14:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE wysheid van die vroue bou die huis, maar die sotheid breek dit met eie hande af.

2. Wie in sy opregtheid wandel, vrees die Here; maar hy wat verkeerd is in sy weë, verag Hom.

3. In die mond van die sot is ’n roede vir sy trots, maar die lippe van die wyse bewaar hulle.

Spreuke 14