Spreuke 13:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die losprys vir die lewe van ’n man is sy rykdom, maar die arme hoor geen dreigement nie.

Spreuke 13

Spreuke 13:7-9