Spreuke 13:24-25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

24. Wie sy roede terughou, haat sy seun; maar hy wat hom liefhet, besoek hom met tugtiging.

25. Die regverdige eet totdat hy versadig is; maar die maag van die goddelose ly gebrek.

Spreuke 13