Spreuke 13:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n WYSE seun luister na die tug van die vader, maar ’n spotter hoor nie na berisping nie.

Spreuke 13

Spreuke 13:1-11