Spreuke 12:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die gedagtes van die regverdiges is wat reg is, die slim planne van die goddelose is bedrog.

Spreuke 12

Spreuke 12:1-13