Spreuke 12:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Valse lippe is vir die Here ’n gruwel, maar Hy het ’n welbehae in die wat getrou handel.

Spreuke 12

Spreuke 12:20-28