Spreuke 12:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Uit die vrug van iemand se mond word hy versadig met die goeie, en die daad van ’n mens se hande kom op hom terug.

Spreuke 12

Spreuke 12:4-24