Spreuke 11:29-31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. Wie sy huis in beroering bring, sal wind erwe, en ’n dwaas word ’n slaaf van hom wat wys van hart is.

30. Die vrug van die regverdige is ’n boom van die lewe, en hy wat siele win, is wys.

31. As die regverdige op aarde vergelding ontvang, hoeveel te meer die goddelose en die sondaar!

Spreuke 11