Spreuke 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Seëninge is daar op die hoof van die regverdige, maar die mond van die goddelose verberg geweld.

Spreuke 10

Spreuke 10:1-10