Spreuke 10:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here laat die regverdige nie honger ly nie, maar die begeerlikheid van die goddelose stoot Hy weg.

Spreuke 10

Spreuke 10:1-11