Spreuke 10:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

By veelheid van woorde ontbreek die oortreding nie; maar hy wat sy lippe inhou, handel verstandig.

Spreuke 10

Spreuke 10:12-21