Spreuke 1:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hulle eie afkerigheid maak die eenvoudiges dood, en hulle eie sorgeloosheid rig die dwase te gronde;

Spreuke 1

Spreuke 1:22-33