Sefánja 3:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié tyd sal Ek julle aanbring, ja, in die tyd wanneer Ek julle versamel; want Ek maak julle tot ’n roem en tot ’n lof onder al die volke van die aarde, wanneer Ek voor julle oë julle lot verander, sê die Here.

Sefánja 3

Sefánja 3:15-20