Sefánja 3:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit luister na geen stem nie, dit neem geen tugtiging aan nie; op die Here vertrou dit nie, tot sy God kom dit nie nader nie.

Sefánja 3

Sefánja 3:1-12