Sefánja 3:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here jou God is by jou, ’n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel.

Sefánja 3

Sefánja 3:14-18