Sefánja 3:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Op dié dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie.

Sefánja 3

Sefánja 3:6-18