Sefánja 2:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soek die Here, o alle ootmoediges van die land, wat sy ordening onderhou; soek geregtigheid, soek ootmoedigheid — miskien sal julle verborge bly op die dag van die toorn van die Here.

Sefánja 2

Sefánja 2:1-12