Sefánja 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal my hand uitstrek teen Juda en teen al die inwoners van Jerusalem; Ek sal ook uit hierdie plek uitroei wat van Baäl oorgebly het, die naam van die afgodsdienaars saam met die priesters;

Sefánja 1

Sefánja 1:1-9