Sefánja 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle rykdom sal geplunder word, en hulle huise verwoes word; en as hulle huise bou, sal hulle dit nie bewoon nie; en as hulle wingerde plant, sal hulle die wyn daarvan nie drink nie.

Sefánja 1

Sefánja 1:7-17