Sagaría 8:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: Ek keer terug na Sion en sal midde-in Jerusalem woon; en Jerusalem sal genoem word: Die stad van trou, en die berg van die Here van die leërskare: Die heilige berg.

Sagaría 8

Sagaría 8:1-6