Sagaría 8:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die inwoners van die een stad sal gaan na die ander en sê: Kom, laat ons heengaan om die aangesig van die Here om genade te smeek en die Here van die leërskare te soek. Ek wil ook gaan!

Sagaría 8

Sagaría 8:15-23