Sagaría 8:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle moet nie mekaar se onheil in jul hart versin nie, en nie die valse eed liefhê nie. Want dit alles haat Ek, spreek die Here.

Sagaría 8

Sagaría 8:9-18