Sagaría 7:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek tot die hele volk van die land en tot die priesters dit: As julle, nou sewentig jaar lank, in die vyfde en in die sewende maand gevas en getreur het, het julle toe werklik ter wille van My gevas?

Sagaría 7

Sagaría 7:1-6