Sagaría 6:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ja, Hý sal die tempel van die Here bou, en Hý sal majesteit verkry en sit en heers op sy troon; ook sal Hy ’n priester wees op sy troon, en die raad van vrede sal tussen hulle twee bestaan.

Sagaría 6

Sagaría 6:12-15